Dr Johan praat vandag oor die Bybel in vandag se tyd.
Gebed dat God se koninkryk mag kom.
Vandag se boodskap kom uit Lukas 11. Ds Sampie praat met ons oor die koninkryk van God.
Ons het ‘n toekomsverwagting!
Vandag se boodskap, gelei deur Ds Sampie Niemand.
Wie of wat bepaal my waarde as mens?
Vandag se boodskap word gebring deur Dr Johan Laubscher, van Rietfontein-Noord. Luister saam na die diens.
Mense wat ‘n verskil maak
Vandag se diens, gelei deur Ds Sampie uit 1 Tessalonisense 1.
Ek en jy moet kies! – Lukas 16
Vandag se opname het so bietjie van ‘n tegniese probleem, so daar mag dalk klank kwaliteit en breuke in die opname wees. Jammer daaroor.
In hoeverre vertrou jy op God : Genesis 22
Vandag se diens deur Ds Sampie.


