Skip to content

NG Kerk Môregloed

Nederduitse Gereformeerde Kerk Môregloed

  • Home
  • Ons Kerk
  • Ons Predikant
  • Kerk Aksies
  • Fotos
  • Die Mosterdsaadjie
  • POPIA
https://site.ngkerkmoregloed.co.za/wp/wp-content/uploads/2023/07/cropped-image_2023-07-04_065437743.png
  • Preek

Waarom moes die Christus al hierdie moeite doen?

Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.

Continue readingJanuary 11, 2026 - January 11, 2026 by CobusLeave a comment
  • Preek

Leidsman (Baanbreker) Jesus moes deur sy betaling aan Godse strafreg en wraakreg voldoen

Skriflesing: Hebreërs 2:11-15

Luister saam na Ds Hennie se preek vir vandag.

Continue readingJanuary 4, 2026 - January 4, 2026 by adminLeave a comment
  • Preek

Leidsman (baanbreker) Jesus lei ons en voltooi ons om die nuwe aarde te erf

Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.

Continue readingDecember 28, 2025 - December 28, 2025 by CobusLeave a comment
  • Preek

Twee visioene oor die koninkryk in Daniël en 4 gelykenisse oor die koninkryk in die Nuwe Testament

Luister saam na vandag se kersdiens, gelei deur Ds Hennie.

Continue readingDecember 25, 2025 - December 25, 2025 by CobusLeave a comment
  • Preek

Is die mens-Messias, Jesus Christus, regtig magtiger as God se engele in die hemel?

Luister saam na vandag diens uit Hebreërs 1:4-14, gelei deur Ds Hennie.

Continue readingDecember 21, 2025 - December 21, 2025 by CobusLeave a comment
  • Preek

Die Skepper-Seun verwerf vir Homself die aanstelling om Verlosser-Seun te wees

Luister saam na Ds Hennie se boodskap vir vandag.

Continue readingDecember 14, 2025 - December 14, 2025 by adminLeave a comment
  • Preek

Die onvergelyklike heerlikheid van (die) Seun (Hebreërs 1:1-3)

Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Hennie.

Continue readingDecember 7, 2025 - December 7, 2025 by adminLeave a comment
  • Preek

Kerssangdiens 2025

Luister saam met ons na ons kerssangdiens vir 2025.

Continue readingNovember 30, 2025 - November 30, 2025 by adminLeave a comment
  • Preek

Geniet jou lewe as ‘n gawe van God deur die Evangelie te glo (Prediker 5:17-6:6)

Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Hennie van Schalkwyk.

Continue readingNovember 23, 2025 - November 23, 2025 by adminLeave a comment
  • Preek

Wie is ons naaste?

Luister saam na Ds Frans Slabbert wat vanoggend se diens gelei het.

(Daar is ongelukkig nie sang opgeneem nie, weens ‘n tegniese probleem)

Continue readingNovember 16, 2025 - November 16, 2025 by adminLeave a comment

Posts navigation

Older posts

Fotos

Sop en brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Sop en brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Sop en brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Sop en Brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Meer Fotos…

Wie is ons

Welkom by NG Kerk Moregloed

Ons is geleë in Moregloed, ‘n klein area binne in die Moot vallei van Pretoria.

Ons hou ons dienste elke Sondag oggend om 09h00.

Waar om ons te vind

Vind ons op die h/v Laseandra en
Ben Swart straat in Moregloed, Pretoria

Hoe om ons te kontak

Web Admin (9h00-16h00)
webadmin@ngkerkmoregloed.co.za

Kerk Kantoor (Dinsdag – Vrydag) (9h00-13h00)
kerkkantoor@ngkerkmoregloed.co.za
079 426 7904

Predikant
–

Proudly powered by WordPress | Developed by: DevriX