Vandag se boodskap gebring deur Ds Leoni Johnson
Leef jy geestelik soos ‘n weeskind?
Vandag se preek deur Ds Sampie Niemand kom uit Johannes 14.
Begenadig om genade uit te deel
Vandag se preek kom uit 2 Kor 8, en handel om genade. Luister gerus saam na ds Sampie se boodskap vandag.
Was is jou grootste strewe in die lewe?
Vandag se boodskap handel oor ons doel in die lewe, uit Filippense 3.
Kom, o Skepper-Gees en vernuwe U kerk

Luister na ons Pinkster fees vandag, deur Ds Sampie en die gemeente.
Is dit moontlik om ‘n nuwe mens te wees?
Vandag se boodskap deur Ds Sampie
Wie is jy, wie is ek, wie is ons regtig?
Vandag se diens
Voorsang:
Preek:
God se veiligheidsgordel
Vandag se boodskap uit Johannes 15, deur Ds Sampie
God se plan en ons verantwoordelikheid
Vandag se boodskap.
Dit begin tydens die skriflesing as gevolg van ‘n klein tegniese probleem, ek vra om verskoning daarvoor.
