Skip to content

NG Kerk Môregloed

Nederduitse Gereformeerde Kerk Môregloed

  • Home
  • Ons Kerk
  • Ons Predikant
  • Kerk Aksies
  • Fotos
  • Die Mosterdsaadjie
  • POPIA
https://site.ngkerkmoregloed.co.za/wp/wp-content/uploads/2023/07/cropped-image_2023-07-04_065437743.png

Author: admin

  • Preek

Bevestiging: Dr Danie Langner

Luister saam na die bevestiging van Dr Danie Langner, asook sy preek vir vandag, uit Filippense 1.

Continue readingOctober 4, 2026 - October 4, 2026 by adminLeave a comment
  • Preek

Dieuitnemende waarde van die koninkryk van God (Matteus 13: 44-46; 1 Kor 1: 18-25)

Luister saam na ons diensopname vandag. Dit word gelei deur Ds Hennie van Schalkwyk, vir sy afskeidspreek.

Van die tegniese span, wil ons net sê ons is dankbaar vir sy 3 en ‘n half jaar van bediening in NG Moregloed, en bid hom alle seën toe in watookal hy in sy toekoms doen.

Continue readingSeptember 27, 2026 - September 27, 2026 by adminLeave a comment
  • Preek

Onheil – alles stukkend; heil – alles heel. Die besetene van Gerasa (Markus 5:1-20)

Vandag se diensopname

Continue readingSeptember 20, 2026 - September 20, 2026 by adminLeave a comment
  • Preek

Jesus se vraag aan Petrus: Het jy my baie lief?

Luister saam na vandag se diens, gelei deur Dr Danie Langner.

Continue readingAugust 30, 2026 - August 30, 2026 by adminLeave a comment
  • Preek

Hardloop lig en hou die oë op Jesus, ons baanbreker (Hebreërs 12:14 – 12:17)

Continue readingAugust 9, 2026 - August 9, 2026 by adminLeave a comment
  • Preek

Jesus Christus: Skepper, mens in ons plek, Verlosser, Vriend, Beginner en Voltooier van ons geloof (Hebreers 11+12)

Continue readingAugust 2, 2026 - August 2, 2026 by adminLeave a comment
  • Preek

Geloof is sekerheid van die dinge wat gehoop word, ‘nbewys van die dinge wat nie gesien word nie (Hebreërs 11:1-7)

Continue readingJuly 5, 2026 - July 5, 2026 by adminLeave a comment
  • Preek

God, Vader, Seun en Heilige Gees gee ons telkens weersekerheid van die waarheid van die Evangelie (Hebreërs 10:32 – 11:1)

Vandag se diensopname. Daar was ‘n tegniese probleem, so die opname is slegs vir die preek.

Continue readingJune 28, 2026 - June 28, 2026 by adminLeave a comment
  • Preek

Is jy tevrede daarmee dat die Christelike godsdiens ‘n geestelike godsdiens is? (Hebreërs 10:1-18)

Diensopname

Continue readingJune 14, 2026 - June 14, 2026 by adminLeave a comment
  • Preek

GEEN vergifnis sonder bloedvergieting. ALLE vergifnis deur Jesus Christus se offerdood. (Hebreërs 9:15-28)

Diensopname

Continue readingJune 7, 2026 - June 7, 2026 by adminLeave a comment

Posts navigation

Older posts

Fotos

Sop en brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Sop en brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Sop en brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Sop en Brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Meer Fotos…

Wie is ons

Welkom by NG Kerk Moregloed

Ons is geleë in Moregloed, ‘n klein area binne in die Moot vallei van Pretoria.

Ons hou ons dienste elke Sondag oggend om 09h00.

Waar om ons te vind

Vind ons op die h/v Laseandra en
Ben Swart straat in Moregloed, Pretoria

Hoe om ons te kontak

Web Admin (9h00-16h00)
webadmin@ngkerkmoregloed.co.za

Kerk Kantoor (Dinsdag – Vrydag) (9h00-13h00)
kerkkantoor@ngkerkmoregloed.co.za
079 426 7904

Predikant
–

Proudly powered by WordPress | Developed by: DevriX