Vandag se diens gelei deur Ds Sampie is uit Jesaja 9.
Die klank kwaliteit is bietjie swakker omdat ons dit direk moes opneem, beurtkrag het ongelukkig ons gevang vandag.
Nederduitse Gereformeerde Kerk Môregloed