Ons Predikant

Ons predikant is Dr Danie Langner. Hy is by NG Gemeente Moregloed beroep in Oktober 2026.

Dr Langner is tans, bykomend tot sy diens in ons gemeente ook die besturende direkteur van die Kultuurtuiste, wat die FAK, Voortrekker Monument en die Erfenisstigting insluit.