Vandag se boodskap is uit Lukas 21, deur Ds Sampie.
Maria se lofsang
Luister saam na Ds Sampie se boodskap, wat handel uit Lukas 1 uit.
Net God is ons toevlug
Vandag se boodskap uit Psalm 62 word vir ons gebring deur Ds Tertius du Preez.
Geseënd is die wat barmhartig is
Vandag se boodskap kom uit Matteus 5, waar Ds Sampie met ons praat oor barmhartigheid.
Is die Here by ons, of nie?
Luister na vandag se opname, waar Ds Sampie se boodskap kom uit Eksodus 17.
Daar is bietjie van ‘n tegniese probleem gewees in die middel van die opname, so verskoning daarvoor.
Lukas 14
Luister na die korter boodskap vandag, deur Ds Sampie.
Belydenis Aflegging 2022

Luister saam na hierdie jaar sy Belydenis aflegging, waar twee jong mense hulle bely voor die gemeente en die Here.
Die diens is gelei deur Ds George Deysel. Luister gerus saam.
Wie is God?
Vandag se boodskap, gebring deur John de Kock, van Sending sonder Grense.
