Week van Gebed: 23-26 Januarie

Ons week van gebed vind plaas van 23 tot 26 Januarie om 18h30 elke aand.
Die Tema is “My allerbeste vir my Allerhoogste.

Kom skakel in by ons en bring jou vriende saam na hierdie sielsverrykende geleentheid.
Gebed is die sleutel wat die skatkamers van God se onuitspreeklike genade en krag ontsluit.

1 thought on “Week van Gebed: 23-26 Januarie

Leave a Reply