Vaarwel Ds Willie Korb

So hierdie Sondag het ons Ds Willie gegroet as leraar van NG Gemeente Moregloed. Vir amper 4 jaar het Ds Willie die gemeente gelei en bedien. Hy verlaat ons nou na ‘n nuwe gemeente en ons wens hom alle voorspoed en seën toe in sy nuwe bediening.

Continue reading

Liewe Lidmaat

Ek kom vandag na julle met ‘n swaar hart. Weens die Covid pandemie is almal van ons se wêrelde omgekeer. Familie en vriende vandag kom ek in nederigheid na elkeen van julle en vra julle hulp vandag. Weens die inperking is ons gemeente se finansies vinnig oppad om uit te hardloop. Die gemeente trek swaar […]

Continue reading