Preek 06 Junie

Welkom by vandag se preek deur Ds Leonie Johnson. Ongelukkig as gevolg van omstandighede om die virus kan ons tans nie die kerk gebruik vir ons dienste nie, so luister gerus na Ds Leonie op ons audio opname of lees die preek in PDF formaat. Die tema vir vandag se prediking is “Blydskap is ‘n […]

Continue reading

9 Mei: Moedersdag

Ons wens aan al die moeders in ons gemeente ‘n geseënde moedersdag toe, en dank julle vir alles wat julle doen vir ons. Luister saam met ons na Ds Leonie Johnson, waar sy praat oor hopeloosheid in vandag se preek.

Continue reading