Vandag se diensopname handel verder oor wat God se koninkryk is.
Category: Uncategorized
Wat kom na Genesis 2
Vandag se boodskap, gebring deur Ds Hennie, handel uit Genesis 2.
Lukas 14
Luister na die korter boodskap vandag, deur Ds Sampie.
Preek 13 Junie


Welkom terug by hierdie koue Sondag, waar ons gaan luister na ‘n online preek deur Ds Willie, wat met ons kom praat oor God sal voorsien
Die skriflesing vir vandag is Genesis 22:1-14.
Preek 06 Junie


Welkom by vandag se preek deur Ds Leonie Johnson. Ongelukkig as gevolg van omstandighede om die virus kan ons tans nie die kerk gebruik vir ons dienste nie, so luister gerus na Ds Leonie op ons audio opname of lees die preek in PDF formaat.
Die tema vir vandag se prediking is
“Blydskap is ‘n bewustheid dat die lewe ‘n geskenk is.”
Die skriflesing kan online gevind word hier.
Preek 16 Mei
Prediker: Ds Stanley Strydom
Part 1
Part 2
9 Mei: Moedersdag

Ons wens aan al die moeders in ons gemeente ‘n geseënde moedersdag toe, en dank julle vir alles wat julle doen vir ons.
Luister saam met ons na Ds Leonie Johnson, waar sy praat oor hopeloosheid in vandag se preek.

