Vandag se preek opname se kwaliteit is so bietjie swakker omdat ons beurtkrag gehad het, maar luister gerus saam na Ds Louis Fourie wat ‘n boodskap bring vir ons uit Jeremia.
God het jou (en die wêreld) lief

Vandag se boodskap word gebring deur Ds Louis Brittz, van FEBA radio, waar hy praat oor liefde, en dan ook bietjie praat oor die werk wat FEBA doen.
Nie net ‘n koning wees
Vandag se boodskap word gebring deur Ds Stanley Strydom.
Koeie gee nie melk nie

Luister na vandag se eerste boodskap van 2022, waar Stanley Strydom met ons praat.






