Luister saam na Ds Sampie se laaste diens as ons brugleraar waar hy praat oor vrees.
Dankbaarheid vs Ondankbaarheid
Luister saam na vandag se boodskap deur Ds Sampie, uit Numeri 11, waar hy praat oor dankbaarheid (en ondankbaarheid!)
Pasop vir wilde bosse!
Ds Sampie se boodskap vir vandag kom uit Genesis 6 en Genesis 9.
Terwyl God nog te vinde is.
Vandag se boodskap, deur Ds Sampie Niemand. Die skriflesing kom uit Jesaja 55.
Bybelgenootskap van SA

Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Danie Ueckermann van die Bybelgenootskap, wat met ons kom gesels het.
Lewe in die woestyn
Vandag se diens, gelei deur Ds Stanley Strydom, handel uit Johannes 11.
Die realiteit van God
Vandag se diensopname handel uit Psalm 14. Luister gerus saam.
Continue reading “Die realiteit van God”