Vandag se preek deur Ds Hennie.
Uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge!
Vandag se spesiale diens word gelei deur Ds Sampie Niemand, met die doop van twee van ons lidmate. Luister gerus saam.
Die arm en die ryk man
Vandag se preek opname gelei deur Ds Hennie.
God se beloftes
Vandag se boodskap wat handel uit Genesis 15, gebring deur Ds Hennie.
Wat kom na Genesis 2
Vandag se boodskap, gebring deur Ds Hennie, handel uit Genesis 2.
4 Gelykenisse
Luister saam na vandag se boodskap deur Ds Hennie waar hy praat oor vier gelykenisse wat werklikheidsvreemd is.
Paassondag 2023
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Hennie.
Goeie Vrydag 2023
Vandag se opname, gelei deur Ds Hennie.
Ds Hennie se bevestiging
Luister saam na die bevestigings diens van Saterdag die 1ste April waar Ds Hennie ons nuwe leraar bevestig is, gelei deur Ds Sampie Niemand.