Luister saam na vandag diens uit Hebreërs 1:4-14, gelei deur Ds Hennie.
Die Skepper-Seun verwerf vir Homself die aanstelling om Verlosser-Seun te wees
Luister saam na Ds Hennie se boodskap vir vandag.
Die onvergelyklike heerlikheid van (die) Seun (Hebreërs 1:1-3)
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Hennie.
Kerssangdiens 2025
Luister saam met ons na ons kerssangdiens vir 2025.
Geniet jou lewe as ‘n gawe van God deur die Evangelie te glo (Prediker 5:17-6:6)
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Hennie van Schalkwyk.
Wie is ons naaste?
Luister saam na Ds Frans Slabbert wat vanoggend se diens gelei het.
(Daar is ongelukkig nie sang opgeneem nie, weens ‘n tegniese probleem)
In lewe en sterwe leef ons tot eer van die Here Jesus Christus
Luister saam na vandag diens uit Romeine 14:7-9, gelei deur Ds Hennie.
Deel van die Evangelie is dat ons nie moedeloos behoort te word nie
Luister saam na vandag diens uit 2 Korintiërs 4:16 – 5:9, gelei deur Ds Hennie.
Psalm 146 – Die Here is getrou – in die verlede, in die hede, en tot in ewigheid
Luister saam na ons diens vandag, gelei deur Ds Bennie Benade.
Genesis 37: Net ‘n eindbestemming?
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Stanley Strydom.