Preek Die waarheid is soos ‘n ketting waarvan al die skakels saamwerk – of anders werk niks nie Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.