Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Hennie van Schalkwyk.
Wie is ons naaste?
Luister saam na Ds Frans Slabbert wat vanoggend se diens gelei het.
(Daar is ongelukkig nie sang opgeneem nie, weens ‘n tegniese probleem)
In lewe en sterwe leef ons tot eer van die Here Jesus Christus
Luister saam na vandag diens uit Romeine 14:7-9, gelei deur Ds Hennie.
Deel van die Evangelie is dat ons nie moedeloos behoort te word nie
Luister saam na vandag diens uit 2 Korintiërs 4:16 – 5:9, gelei deur Ds Hennie.
Psalm 146 – Die Here is getrou – in die verlede, in die hede, en tot in ewigheid
Luister saam na ons diens vandag, gelei deur Ds Bennie Benade.
Genesis 37: Net ‘n eindbestemming?
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Stanley Strydom.
Die uitnemende waarde van die koninkryk van God
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Hennie.
Niks sal my ontbreek nie
Luister saam na vandag diens uit Johannes 11:1-11, gelei deur Ds Hennie.
Koning Nebukadneser leer en erken uiteindelik dat die Here beskik
Luister saam na vandag diens uit Daniel 4, gelei deur Ds Hennie.
Daniel 3: 1-30 – Koning Nebukadnesar het gou vergeet dat die Here Oppermagtig is
Luister saam na vandag se diens uit Daniël uit, gelei deur Ds Hennie.