Luister saam na vandag se diensopname, gelei deur Leonie Johnson, waar sy praat oor die verlede en die hede.
Gelukkig is die barmhartiges
Vandag se diens handel verder aan oor die saligsprekinge, uit Matteus, gelei deur Ds Hennie.
Gelukkig is die wat honger en dors na geregtigheid
Vandag se preek volg verder die reeks deur Ds Hennie oor die saligsprekeninge.
Geseënd is die sagmoediges
Vandag se diens handel oor die 3de saligspreking, deur Ds Hennie.
Saligspreke – Die wat treur
Luister saam na vandag se boodskap waar Ds Hennie verder praat oor die saligspreke
Onvergelykingde God
Vandag se preek is uit Matteus, waar Ds Sampie Niemand met ons praat oor die roeping van Matteus.
Saligsprekinge – 1
Vandag se diens is weer uit die bergrede van Jesus, waar die ds Hennie praat oor die eerste saligspreking.
Die bergrede en saligsprekinge
Vandag se preek deur Ds Hennie
Wat is die Koninkryk van God: Deel 2
Vandag se diensopname handel verder oor wat God se koninkryk is.
Wat is die Koninkryk van God?
Luister na vandag se diensopname deur Ds Hennie, waar hy praat oor die Koninkryk van God.