Verskeidenheids Konsert

Verskeidenheids Konsert

U word uitgenooi na ons gemeente se konsert met aansit-ete. Verskillende mense gaan optree, onder andere Barend Deysel.

Die konsert is op 28 Februarie.

Kaartjies kos R90 per persoon en sluit die ete in.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *