Preek 06 Junie

Welkom by vandag se preek deur Ds Leonie Johnson. Ongelukkig as gevolg van omstandighede om die virus kan ons tans nie die kerk gebruik vir ons dienste nie, so luister gerus na Ds Leonie op ons audio opname of lees die preek in PDF formaat.

Die tema vir vandag se prediking is
Blydskap is ‘n bewustheid dat die lewe ‘n geskenk is.”

Die skriflesing kan online gevind word hier.

Deel 1
Deel 2

Leave a Reply