Vandag se tema is “Die Gees bepaal ons gedrag”.
Audio Only Weergawe:
Nederduitse Gereformeerde Kerk Môregloed

Join ons vir die 1ste preek van Junie. Die tema is “Die vrug van die Gees: Lewendmakende Gees. Die audio-only weergawe van die preek is onder die video.
Welkom by die Pinksterdiens, op hierdie laaste dag van Mei.
Die 7de preek van die pinksterreeks.
Luister gerus na die 6de preek van Ds Willie se reeks. Die audio-only weergawe is onderaan beskikbaar.
Bietjie laat, maar hier is vandag se preek.

Vanoggend luister ons na die 4de preek in Ds Willie se pinkster reeks, met die tema ‘Wat as ek God teleurstel?’.

Luister gerus na die 3de preek in Ds Willie se Pinkster preekreeks.