Prediker: Ds Stanley Strydom
Diens 31 Januarie: God regeer

Hallo en welkom by nog ‘n diens. Luister saam na Ds Willie se preek vir vandag.
Audio Only Weergawe
Online Diens 24 Januarie
Luister saam na Ds Willie vir ons diens vandag.
Audio only weergawe
Online Diens 10 Januarie
Kom luister saam met ons vandag na 2 preke, een deur Ds Willie, en een deur Ds Stanley.
Audio Only Weergawe:
Online Diens 3de Januarie

Goeie more! Soos julle weet, het die regering weer vlak 3 van die lockdown ingestel, en een van die regulasies is dat mense nie mag byeenkom vir dienste in die kerk nie. Maar wees gerus, ons sal aanhou om dienste vir julle hier, en op ons Whatsapp groep te laai.
Luister gerus na Ds Stanley Strydom vir vandag se audio-only diens.
Hier is ook die PDF weergawe.
(Featured Image by Olga Ernst – Own work, CC BY-SA 4.0)
Diens 27 Desember
Kersdiens Vrydag 25 Desember

NG Kerk Moregloed wens ‘n Geseënde Kersfees vir julle en jul families.
Luister gerus na die Kersdiens hieronder.
