Morning - by Olga Ernst

Online Diens 3de Januarie

Goeie more! Soos julle weet, het die regering weer vlak 3 van die lockdown ingestel, en een van die regulasies is dat mense nie mag byeenkom vir dienste in die kerk nie. Maar wees gerus, ons sal aanhou om dienste vir julle hier, en op ons Whatsapp groep te laai. Luister gerus na Ds Stanley […]

Continue reading