Luister na die korter boodskap vandag, deur Ds Sampie.
Author: admin
Belydenis Aflegging 2022

Luister saam na hierdie jaar sy Belydenis aflegging, waar twee jong mense hulle bely voor die gemeente en die Here.
Die diens is gelei deur Ds George Deysel. Luister gerus saam.
Wie is God?
Vandag se boodskap, gebring deur John de Kock, van Sending sonder Grense.
Het die Bybel nog vir my iets te sê in 2022?
Dr Johan praat vandag oor die Bybel in vandag se tyd.
Gebed dat God se koninkryk mag kom.
Vandag se boodskap kom uit Lukas 11. Ds Sampie praat met ons oor die koninkryk van God.
Ons het ‘n toekomsverwagting!
Vandag se boodskap, gelei deur Ds Sampie Niemand.
Wie of wat bepaal my waarde as mens?
Vandag se boodskap word gebring deur Dr Johan Laubscher, van Rietfontein-Noord. Luister saam na die diens.
Mense wat ‘n verskil maak
Vandag se diens, gelei deur Ds Sampie uit 1 Tessalonisense 1.
