Vandag se boodskap, deur Ds Sampie Niemand. Die skriflesing kom uit Jesaja 55.
Author: admin
Bybelgenootskap van SA

Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Danie Ueckermann van die Bybelgenootskap, wat met ons kom gesels het.
Lewe in die woestyn
Vandag se diens, gelei deur Ds Stanley Strydom, handel uit Johannes 11.
Die realiteit van God
Vandag se diensopname handel uit Psalm 14. Luister gerus saam.
Continue reading “Die realiteit van God”Week van Gebed: 23-26 Januarie
Ons week van gebed vind plaas van 23 tot 26 Januarie om 18h30 elke aand.
Die Tema is “My allerbeste vir my Allerhoogste.“
Kom skakel in by ons en bring jou vriende saam na hierdie sielsverrykende geleentheid.
Gebed is die sleutel wat die skatkamers van God se onuitspreeklike genade en krag ontsluit.
Die nuwe jaar
Luister na ons eerste diens van 2023.