Skip to content

NG Kerk Môregloed

Nederduitse Gereformeerde Kerk Môregloed

  • Home
  • Ons Kerk
  • Ons Predikant
  • Kerk Aksies
  • Fotos
  • Die Mosterdsaadjie
  • POPIA
https://site.ngkerkmoregloed.co.za/wp/wp-content/uploads/2023/07/cropped-image_2023-07-04_065437743.png

Author: admin

  • Uncategorized

Wat kom na Genesis 2

Vandag se boodskap, gebring deur Ds Hennie, handel uit Genesis 2.

Continue readingApril 30, 2023 - April 30, 2023 by adminLeave a comment
  • Preek

4 Gelykenisse

Luister saam na vandag se boodskap deur Ds Hennie waar hy praat oor vier gelykenisse wat werklikheidsvreemd is.

Continue readingApril 16, 2023 - April 16, 2023 by adminLeave a comment
  • Preek

Paassondag 2023

Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Hennie.

Continue readingApril 9, 2023 - April 9, 2023 by adminLeave a comment
  • Preek

Goeie Vrydag 2023

Vandag se opname, gelei deur Ds Hennie.

Continue readingApril 7, 2023 by adminLeave a comment
  • Preek

Matteus 6

Vandag se diens, gelei deur Ds Hennie van Schalkwyk, wat praat met ons oor die volkome vergewing van sonde deur Jesus.

Continue readingApril 2, 2023 - April 2, 2023 by adminLeave a comment
  • Preek

Ds Hennie se bevestiging

Luister saam na die bevestigings diens van Saterdag die 1ste April waar Ds Hennie ons nuwe leraar bevestig is, gelei deur Ds Sampie Niemand.

Continue readingApril 2, 2023 - April 2, 2023 by adminLeave a comment
  • Preek

Ds Sampie se afskeidsdiens

Luister saam na Ds Sampie se laaste diens as ons brugleraar waar hy praat oor vrees.

Continue readingMarch 26, 2023 - March 26, 2023 by adminLeave a comment
  • Preek

Matteus 9

Luister saam na ons besoekende dominie, ds Henk Kotze, wat met ons gesels oor die roeping van Matteus.

Continue readingMarch 19, 2023 - March 20, 2023 by adminLeave a comment
  • Preek

Dankbaarheid vs Ondankbaarheid

Luister saam na vandag se boodskap deur Ds Sampie, uit Numeri 11, waar hy praat oor dankbaarheid (en ondankbaarheid!)

Continue readingMarch 12, 2023 - March 12, 2023 by adminLeave a comment
  • Preek

Pasop vir wilde bosse!

Ds Sampie se boodskap vir vandag kom uit Genesis 6 en Genesis 9.

Continue readingMarch 5, 2023 - March 5, 2023 by adminLeave a comment

Posts navigation

Older posts
Newer posts

Fotos

Sop en brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Sop en brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Sop en brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Sop en Brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Meer Fotos…

Wie is ons

Welkom by NG Kerk Moregloed

Ons is geleë in Moregloed, ‘n klein area binne in die Moot vallei van Pretoria.

Ons hou ons dienste elke Sondag oggend om 09h00.

Waar om ons te vind

Vind ons op die h/v Laseandra en
Ben Swart straat in Moregloed, Pretoria

Hoe om ons te kontak

Web Admin (9h00-16h00)
webadmin@ngkerkmoregloed.co.za

Kerk Kantoor (Dinsdag – Vrydag) (9h00-13h00)
kerkkantoor@ngkerkmoregloed.co.za
079 426 7904

Predikant
–

Proudly powered by WordPress | Developed by: DevriX