Luister saam na Ds Hennie se preek vir vandag, uit Prediker.
‘n Gedig oor die verganklikheid van die lewe.
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.
Wat sê ons tog alles?
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.
Wat is GEDULD volgens die Bybel?
Luister na vandag se diens gelei deur Ds Hennie. Ons het ook nagmaal gevier vandag.
Hoor, glo èn doen
Vandag se diens uit Jakobus, is gelei deur Ds Hennie. Luister saam.
God versoek ons nie. Hy kan ons wel laat swaar kry.
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.
Hoe behoort ons as gelowiges in 2025 te leef?
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.
Here, leer ons wysheid…
Luister saam na vandag se preek.
Kersdag 2024
Vandag se diensopname, vir Kersdag, gelei deur Ds Hennie.
Geseënde Kersfees!
Die ware kersfees
Luister saam na Ds Dirk van Zyl wat met ons praat oor die ware kersfees.