Skip to content

NG Kerk Môregloed

Nederduitse Gereformeerde Kerk Môregloed

  • Home
  • Ons Kerk
  • Ons Predikant
  • Kerk Aksies
  • Fotos
  • Die Mosterdsaadjie
  • POPIA
https://site.ngkerkmoregloed.co.za/wp/wp-content/uploads/2023/07/cropped-image_2023-07-04_065437743.png
  • Preek

Kerssangdiens 2021

Kerssangdiens 2021

Luister na ons kerssangdiens vir 2021.

Deel 1

Deel 2

PDF van die Powerpoint wat ons gebruik:

Kerssangdiens-2021Download

Continue readingNovember 28, 2021 - November 28, 2021 by adminLeave a comment
  • Preek

Heilige Gees: Romeine 8

Vandag se boodskap word gebring deur Ds Louis Fourie. Luister gerus saam.

Continue readingNovember 21, 2021 - November 21, 2021 by adminLeave a comment
  • Preek

Die Bybel: Erg, Erger, Ergste

Luister gerus saam met ons na vandag se boodskap deur Ds Leon Tait, waar hy met ons gesels oor die Bybel.

Continue readingNovember 14, 2021 - November 14, 2021 by adminLeave a comment
  • Preek

Die regte vraag

Luister na vandag se boodskap, waar Ds Leoni Johnson met ons praat oor die barmhartige samaritaan.

Continue readingNovember 7, 2021 by adminLeave a comment
  • Preek

Wie dra die Kroon

Church doors

Luister na vandag se prediking, deur Ds Stanley Strydom, waar hy gesels met ons uit Efesiërs 6 uit.

Continue readingOctober 31, 2021 - October 31, 2021 by adminLeave a comment
  • Preek

Groei uit Jesus se karakter

Picture of a sky, with clouds and birds.

Vanoggend luister ons na Ds Stanley Strydom se boodskap uit 1 Johannes 1.

Continue readingOctober 10, 2021 - October 10, 2021 by adminLeave a comment
  • Preek

Psalm 73

Lake with green grass and trees and a hill in the background

Luister na ons diens vanoggend gebring deur Ds Louis Fourie.

Continue readingOctober 3, 2021 - October 3, 2021 by adminLeave a comment
  • Nuus

Vaarwel Ds Willie Korb

So hierdie Sondag het ons Ds Willie gegroet as leraar van NG Gemeente Moregloed. Vir amper 4 jaar het Ds Willie die gemeente gelei en bedien. Hy verlaat ons nou na ‘n nuwe gemeente en ons wens hom alle voorspoed en seën toe in sy nuwe bediening.

Continue readingSeptember 27, 2021 - September 27, 2021 by adminLeave a comment
  • Preek

Hoop: Ons naaste

Samaritan and the robbed man

Luister na Ds Willie se 2de laaste preek in die reeks oor Hoop.

Continue readingSeptember 19, 2021 - September 19, 2021 by adminLeave a comment
  • Preek

Hoop: Die mag van die Tong

Perd

Luister na Ds Willie waar hy praat oor die tong, en hoe dit ons kan help Hoop bring.

Continue readingSeptember 13, 2021 - September 13, 2021 by adminLeave a comment

Posts navigation

Older posts
Newer posts

Fotos

Sop en brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Sop en brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Sop en brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Sop en Brood tafel
Sop en Brood Aand 3 Junie 2022
Meer Fotos…

Wie is ons

Welkom by NG Kerk Moregloed

Ons is geleë in Moregloed, ‘n klein area binne in die Moot vallei van Pretoria.

Ons hou ons dienste elke Sondag oggend om 09h00.

Waar om ons te vind

Vind ons op die h/v Laseandra en
Ben Swart straat in Moregloed, Pretoria

Hoe om ons te kontak

Web Admin (9h00-16h00)
webadmin@ngkerkmoregloed.co.za

Kerk Kantoor (Dinsdag – Vrydag) (9h00-13h00)
kerkkantoor@ngkerkmoregloed.co.za
079 426 7904

Predikant
–

Proudly powered by WordPress | Developed by: DevriX