Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Carina Swart.
In ‘n wêreld vol ellende en stryd het ons vrede met God
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.
Hoe sterk en betroubaar is God se beloftes aan sy kinders?
Luister saam na vandag se diens. Gelei deur Ds Hennie.
Abraham is die vader van alle gelowiges – besnede en/of onbesnede.
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Hennie van Schalkwyk.
Wat was die geval met Abraham en Dawid?
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Hennie van Schalkwyk.
Lewe in die woestyn, waar begin ons?
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Stanley Strydom.
Die klank kwaliteit is baie swak agv ‘n tegniese probleem, so ek vra om verskoning daarvoor.
Die geweldige mag van die Here Jesus Christus
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.
Is die Bybel betroubaar?
Vandag se diens gelei deur Ds. Hennie, wat handel oor die betroubaarheid van die Bybel.
Die gelykenis met VYF verrassings
Vandag se diens gelei deur Ds Hennie, wat handel oor die gelykenis van die man sonder ‘n bruilofskleed.