Online Diens 3 Mei

Vandag se diens bied ons weer ‘n video preek, asook lofprysing saam met Barend Deysel. Onderaan kan julle audio-alleen weergawes vind wat minder data sal gebruik.

Tema: Wees Daar vir Mekaar

https://www.youtube.com/watch?v=wPYaxY4Di_A
https://www.youtube.com/watch?v=aMJsRyG4zZ0
Ds Willie Korb

Net Klank (minder data gebruik)

Klank: Loof en Prys saam met Barend Deysel
Sondag 3 Mei 2020 – Wees daar vir mekaar

Leave a Reply