Kry die familie bymekaar, sit terug, en luister na hierdie week se diens, met Ds Stanley Strydom.
- Prediker: Ds Stanley Strydom
- Tema: Aan die stuur
- Skriflesing: Handelinge 1: 12 – 26
Tydens die preek maak Ds Stanley verwysings na liedjies wat jy na kan luister. Hier is die links vir daardie liedjies:
