Preek God, Vader, Seun en Heilige Gees gee ons telkens weersekerheid van die waarheid van die Evangelie (Hebreërs 10:32 – 11:1) Vandag se diensopname. Daar was ‘n tegniese probleem, so die opname is slegs vir die preek.