Vanoggend luister ons na Ds Stanley Strydom se boodskap uit 1 Johannes 1.
Category: Preek
Preek opnames of skrywe
Hoop: Die mag van die Tong

Luister na Ds Willie waar hy praat oor die tong, en hoe dit ons kan help Hoop bring.
Diens – Vrou deur die oë van Jesus

Vandag gesels Ds Stanley Strydom oor hoe vrouens in die oë van Jesus gesien is.
Skriflesing: Markus 6
Diens – Johannes 3
Luister gerus na ons diens vir vandag deur Ds Stanley Strydom, uit Johannes 3.
Preek 13 Junie


Welkom terug by hierdie koue Sondag, waar ons gaan luister na ‘n online preek deur Ds Willie, wat met ons kom praat oor God sal voorsien
Die skriflesing vir vandag is Genesis 22:1-14.
Preek 06 Junie


Welkom by vandag se preek deur Ds Leonie Johnson. Ongelukkig as gevolg van omstandighede om die virus kan ons tans nie die kerk gebruik vir ons dienste nie, so luister gerus na Ds Leonie op ons audio opname of lees die preek in PDF formaat.
Die tema vir vandag se prediking is
“Blydskap is ‘n bewustheid dat die lewe ‘n geskenk is.”
Die skriflesing kan online gevind word hier.



