Luister gerus saam met ons na vandag se boodskap deur Ds Leon Tait, waar hy met ons gesels oor die Bybel.
Category: Preek
Preek opnames of skrywe
Die regte vraag

Luister na vandag se boodskap, waar Ds Leoni Johnson met ons praat oor die barmhartige samaritaan.
Wie dra die Kroon

Luister na vandag se prediking, deur Ds Stanley Strydom, waar hy gesels met ons uit Efesiërs 6 uit.
Groei uit Jesus se karakter

Vanoggend luister ons na Ds Stanley Strydom se boodskap uit 1 Johannes 1.
Hoop: Die mag van die Tong

Luister na Ds Willie waar hy praat oor die tong, en hoe dit ons kan help Hoop bring.
Diens – Vrou deur die oë van Jesus

Vandag gesels Ds Stanley Strydom oor hoe vrouens in die oë van Jesus gesien is.
Skriflesing: Markus 6
Diens – Johannes 3
Luister gerus na ons diens vir vandag deur Ds Stanley Strydom, uit Johannes 3.


