Vandag se boodskap, met die viering van die opstanding van Jesus.
Category: Preek
Preek opnames of skrywe
Goeie Vrydag
Luister saam na ons diens vir vandag. Die kwaliteit is so bietjie swak.
Bevestiging van Dr Sampie Niemand

Vandag het ons ons brug-leraar, Dr Sampie Niemand, wat by ons gaan bediening doen tot Desember, bevestig in die diens.
Luister gerus na die opname vir vandag se diens, gelei deur Ds Willem Krtizinger, en Ds Sampie Niemand.
Deel 1
Deel 2
Jeremia 14

Vandag se preek opname se kwaliteit is so bietjie swakker omdat ons beurtkrag gehad het, maar luister gerus saam na Ds Louis Fourie wat ‘n boodskap bring vir ons uit Jeremia.
God het jou (en die wêreld) lief

Vandag se boodskap word gebring deur Ds Louis Brittz, van FEBA radio, waar hy praat oor liefde, en dan ook bietjie praat oor die werk wat FEBA doen.





