Luister vandag na ons nagmaal diens, deur Ds Sampie en Ds Willem.
Category: Preek
Preek opnames of skrywe
Die realiteit van God
Vandag se diensopname handel uit Psalm 14. Luister gerus saam.
Continue reading “Die realiteit van God”Die nuwe jaar
Luister na ons eerste diens van 2023.
Lig en Duisternis
Vandag se diens gelei deur Ds Sampie is uit Jesaja 9.
Die klank kwaliteit is bietjie swakker omdat ons dit direk moes opneem, beurtkrag het ongelukkig ons gevang vandag.
Advent is ‘n tyd van voorbereiding
Vandag se boodskap is uit Lukas 21, deur Ds Sampie.
Maria se lofsang
Luister saam na Ds Sampie se boodskap, wat handel uit Lukas 1 uit.

