Category: Uncategorized
Online Diens 2 Augustus

In die laaste wintersmaand se begin, kom luister gerus na Ds Karel Albrecht, van NG Kerk Queenswood, waar hy preek oor “Perspektiewe oor die lewe: Die verhaal van Josef”.
Online Diens

Luister na vandag se preek, deur Ds Willem Boshoff van Queenswood gemeente.
Audio only weergawe:
Online Diens 12 Julie
Dankie dat julle ons join vir nog ‘n online diens. Sit terug en luister na vandag se diens gelewer deur Ds Willie.




