Luister saam na Ds Willie vir ons diens vandag.
Audio only weergawe
Nederduitse Gereformeerde Kerk Môregloed
Luister saam na Ds Willie vir ons diens vandag.
Audio only weergawe
Kom luister saam met ons vandag na 2 preke, een deur Ds Willie, en een deur Ds Stanley.
Audio Only Weergawe:

Goeie more! Soos julle weet, het die regering weer vlak 3 van die lockdown ingestel, en een van die regulasies is dat mense nie mag byeenkom vir dienste in die kerk nie. Maar wees gerus, ons sal aanhou om dienste vir julle hier, en op ons Whatsapp groep te laai.
Luister gerus na Ds Stanley Strydom vir vandag se audio-only diens.
Hier is ook die PDF weergawe.
(Featured Image by Olga Ernst – Own work, CC BY-SA 4.0)

NG Kerk Moregloed wens ‘n Geseënde Kersfees vir julle en jul families.
Luister gerus na die Kersdiens hieronder.
Ons Kersdiens sal 25 Desember om 09h00 wees. Offergawes by die deure gaan vir Bybelverspreiding.
Ons versoek ook dat elkeen wat kan, ‘n nie- bederfbare produk saambring vir ons koskas. Dit kan in die houer net binne die hoofdeur geplaas word.
Vandag se preek is uit Lukas 1. Luister gerus daarna hieronder.
Luister gerus saam met ons na die diens vir vandag, weer deur Ds Stanley Strydom.