Luister saam na ons Kerssandiens opname vir 2023!
Author: admin
Johannes die Doper
Luister saam na vandag se diensopname en nagmaal, gelei deur Ds Hennie van Schalkwyk.
Die Doop – Belydenis Klas
Luister saam na vandag se spesiale diens, waar van ons jongmense belydenis van geloof af lê. Die diens is gelei deur Ds Hennie.
Hierdie klein liggie van my
Luister saam na Ds Leonie Johnson wat met ons praat oor die lig binne ons.
Wie koop nog grond in sulke omstandighede.
Diensopname vir vandag:
Geregtigheid
Luister saam na vandag se diensopname gelei deur Ds Hennie.
Galasiërs 2
Vandag se diensopname.
Wanneer gelowiges lank moet wag
Vandag se diensopname, deur Ds Hennie, handel uit Habakuk.