Author: admin
Drie wonderlike geestelike seëninge vir gelowiges
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie, uit Romeine 4.
Die “nuwe” verbond
Luister saam na ons diens vir vandag, gelei deur Ds Hennie, uit Jeremia 31.
Hoe sterk en betroubaar is God se beloftes aan sy kinders?
Luister saam na vandag se diens. Gelei deur Ds Hennie.
Lewe in die woestyn, waar begin ons?
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Stanley Strydom.
Die klank kwaliteit is baie swak agv ‘n tegniese probleem, so ek vra om verskoning daarvoor.
Die geweldige mag van die Here Jesus Christus
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.
Die gelykenis met VYF verrassings
Vandag se diens gelei deur Ds Hennie, wat handel oor die gelykenis van die man sonder ‘n bruilofskleed.
Die gelykenisse van die saaier, talente en onkruid
Luister saam na die preek gelei deur Ds. Hennie.
Handelinge 17
Luister na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.