Luister saam na Ds Theuns Kriek se boodskap vandag.
Author: admin
Romeine 10:5-11: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaamd staan nie.
Luister saam na vandag se preek, gelei deur Ds Hennie van Schalkwyk.
Leidsman (Baanbreker) Jesus moes deur sy betaling aan Godse strafreg en wraakreg voldoen
Skriflesing: Hebreërs 2:11-15
Luister saam na Ds Hennie se preek vir vandag.
Die Skepper-Seun verwerf vir Homself die aanstelling om Verlosser-Seun te wees
Luister saam na Ds Hennie se boodskap vir vandag.
Die onvergelyklike heerlikheid van (die) Seun (Hebreërs 1:1-3)
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Hennie.
Kerssangdiens 2025
Luister saam met ons na ons kerssangdiens vir 2025.
Geniet jou lewe as ‘n gawe van God deur die Evangelie te glo (Prediker 5:17-6:6)
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Hennie van Schalkwyk.
Wie is ons naaste?
Luister saam na Ds Frans Slabbert wat vanoggend se diens gelei het.
(Daar is ongelukkig nie sang opgeneem nie, weens ‘n tegniese probleem)
Psalm 146 – Die Here is getrou – in die verlede, in die hede, en tot in ewigheid
Luister saam na ons diens vandag, gelei deur Ds Bennie Benade.
Genesis 37: Net ‘n eindbestemming?
Luister saam na vandag se diens gelei deur Ds Stanley Strydom.