NG Kerk Moregloed wens ‘n Geseënde Kersfees vir julle en jul families.
Luister gerus na die Kersdiens hieronder.
Nederduitse Gereformeerde Kerk Môregloed

NG Kerk Moregloed wens ‘n Geseënde Kersfees vir julle en jul families.
Luister gerus na die Kersdiens hieronder.
Ons Kersdiens sal 25 Desember om 09h00 wees. Offergawes by die deure gaan vir Bybelverspreiding.
Ons versoek ook dat elkeen wat kan, ‘n nie- bederfbare produk saambring vir ons koskas. Dit kan in die houer net binne die hoofdeur geplaas word.
Vandag se preek is uit Lukas 1. Luister gerus daarna hieronder.
Luister gerus saam met ons na die diens vir vandag, weer deur Ds Stanley Strydom.
Hierdie week het ons ongelukkig nie ‘n video nie, as gevolg van tegniese probleme. Maar lees gerus die PDF weergawe van die preek vir vanoggend.