Luister saam na die bevestiging van Dr Danie Langner, asook sy preek vir vandag, uit Filippense 1.
Dieuitnemende waarde van die koninkryk van God (Matteus 13: 44-46; 1 Kor 1: 18-25)
Luister saam na ons diensopname vandag. Dit word gelei deur Ds Hennie van Schalkwyk, vir sy afskeidspreek.
Van die tegniese span, wil ons net sê ons is dankbaar vir sy 3 en ‘n half jaar van bediening in NG Moregloed, en bid hom alle seën toe in watookal hy in sy toekoms doen.
Onheil – alles stukkend; heil – alles heel. Die besetene van Gerasa (Markus 5:1-20)
Vandag se diensopname
Twee openbarings by twee berge (Sinaïberg en Sionsberg) maar dieselfde Here God (Hebreërs 12:25-28)
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.
Hoe lyk en werk die geestelike “plek” van gelowiges? (Hebreërs 12:18-24)
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Hennie.
Jesus se vraag aan Petrus: Het jy my baie lief?
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Dr Danie Langner.
Jou lewe is God se storie (Psalm 139)
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Johannes Rossouw.
‘n Weg deur die water (Eksodus 14:5-22)
Luister saam na vandag se diens, gelei deur Ds Ronel Coertzen.