Uitreik

Uitreik

Jakaranda Kinderhuis

Ons het ‘n projek begin deur elke maand vir die seuns toiletware te koop soos spray, roll-on, tandepasta, seep, room, sjampoe, as u hier wil betrokke raak kan u vir Anneline van Reenen kontak by 081 379 0863.

Ons wil ook volgende jaar ‘n skool uitreik doen waar ons vir die seuns skool goed koop om hulle deur die jaar te help. Die volgende goed is nodig vir die seuns in huis 4.

  • Grys potlode
  • Blou penne
  • Uitveër
  • Liniaal
  • Pennesakkies
  • Inkleurkryte
  • Skerpmaker
  • Gom
  • Plastiek om boeke oor te trek
  • Papier om boeke oor te trek

Dankie aan elke lid in ons kerk wat ‘n bydrae maak elke maand vir die seuns van huis 4 dit word opreg waardeer.